State. v. Mahomotsa

Primary tabs

The accused was charged and convicted on two separate counts of rape for raping two 15-year-old girls more than once and sentenced to six years imprisonment for the first count and 10 years imprisonment for the second. On appeal, the defense argued that the sentence was too severe because of mitigating circumstances, specifically that the victims did not suffer serious physical or psychological injuries and that both victims had previously been sexually active. The Court dismissed the appeal and held that the sentences were, in fact, too lenient, especially as the victims' previous sexual history was irrelevant and also that the extent of harm to the victims matters less because rape is a basic violation of dignity. The sentence was increased to 8 years for the first count and 12 years for the second.

Die beskuldigdes is op twee afsonderlike aanklagtes van verkragting aangekla en skuldig bevind vir die verkragting van twee 15-jarige meisies meer as een keer en gevonnis tot ses jaar gevangenisstraf op die eerste en tien jaar gevangenisstraf op die tweede. Op appèl het die verdediging gesê dat die vonnis te ernstig was weens versagtende omstandighede deurdat die slagoffers nie ernstige liggaamlike of sielkundige beserings opgedoen het nie en dat albei die slagoffers voorheen seksueel aktief was. Die hof het die appèl van die hand gewys en beslis dat die vonnisse in werklikheid te versagtend was, veral omdat die vorige seksuele geskiedenis van die slagoffers nie van belang was nie en dat die skade aan die slagoffers minder belangrik is omdat verkragting 'n basiese waardigheidskending is. Die vonnis is verhoog tot 8 jaar vir die eerste en 12 jaar vir die tweede.

Year 

2002

Avon Center work product 

ID 

173